|
MISDAAD IN HET DONKER (EEN LACEY DOYLE COZY MYSTERY – BOEK 3) is boek drie in een aantrekkelijke nieuwe cozy mystery serie vanFiona Grace. . Lacey Doyle, negenendertig jaar en pas gescheiden, heeft een drastische verandering doorgemaakt: is heeft het gejaagde leven in New York City achter zich gelaten en heeft zich gevestigd in het schilderachtige Engelse kustplaatsje Wilfordshire… Het is bijna zomer, en Lacey is dolverliefd op het stadje en haar vriendje, die banketbakker is. Ze heeft zelfs een nieuwe vriendin gemaakt: de nieuwe eigenaresse van een plaatselijke B&B. En wanneer haar vriendin van haar diensten gebruik wil maken om haar hotel in te richten en ze bijna alles in Lacey’s antiekwinkel koopt, krijgt haar onderneming een flinke boost… Alles gaat perfect—tot iemand op mysterieuze wijze sterft in de nieuwe B&B… Het stadje staat weer eens op zijn kop en het inkomen van haar nieuwe vriendin is in gevaar. Het is aan Lacey en haar hond om het mysterie tot op de bodem uit te zoeken… Boek #4 van de serie is binnenkort beschikbaar!
Получить ссылку |
Donker Web
Автор: Fanie Viljoen
Год издания:
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkopr Onderwereld.
Donkerwoud
Автор: Francois Bloemhof
Год издания:
Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie – veral as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel, hoe gevaarliker word dit . . . totdat een van hulle se lewe op die spel is.
Donkermaan
Автор: Andre P. Brink
Год издания:
Teen die agtergrond van ’n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom ’n pakket aangebied om plek te maak vir ’n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Te midde van sy ontreddering moet Ruben sy wereld opnuut definieer rondom die vroue wat in sy lewe ’n rol gespeel het: die vroegwyse klein Lenie in sy pa se skuur, die lewenslustige Riana wat haar ouers getrotseer het om met hom te trou en toe na ’n miskraam ’n skaduwee oor hul huwelik laat val het, die liriese Alison wat hom laat struikel het … Maar bowenal word sy hede deur drie figure oorheers. Daar is sy huishoudster, die formidabele Magrieta, wat hom nie toelaat om te vergeet van die werklike wereld rondom sy soliede ou huis in Nuweland nie. Daar is Antje van Bengale, ’n jong slawemeisie wat drie eeue gelede na ’n opsienbarende verhouding met haar baas tereggestel is en nou nog in die huis bly spook. En dan is daar Tessa, die ontsenuende vreemdeling wat een nag uit die reen opdaag op soek na blyplek en soos ’n donker maan die landskap van sy lewe belig met die teenstrydige onthullinge uit haar verlede en die uitdaging van haar troebel seksualiteit. Teen die agtergrond van die woelinge en onsekerhede van vandag se Suid-Afrika, wat miskien nie so anders lyk as die van driehonderd jaar gelede nie, is Donkermaan waarskynlik die intiemste verhaal wat Andre P Brink nog geskryf het. Met ’n aanslag wat wissel van die ligte en speelse tot die nostalgiese en ontstellende, word dit ’n besinning op liefhe en oud word, op skuld en onskuld, op verlies en wanhoop en hoop, op drome en werklikheid, op verantwoordelikheid teenoor hede, verlede en toekoms. Bekroon met die Hertzogprys in
Donkerpoort
Автор: Tryna du Toit
Год издания:
Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.
Donkerland
Автор: Deon Opperman
Год издания:
Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte.
In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om na maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; na sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree.
Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!