Найти книгу: "Rugbymal"


Rugbymal Rugbymal

Автор: Группа авторов

Год издания: 0000

Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat is dit wat maak dat soveel Afrikaanse mans (en vroue) heeltemal rugbymal is? In die boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel. Sommige vertel van waardevolle lewenslesse wat hulle op en van die veld af geleer het, terwyl ander nostalgies raak oor onvergeetlike momente in Springbok-rugby. Alles word gedek: van raserige ma’s langs hoerskoolrugbyvelde tot die uitwerking op ’n man se selfbeeld as sy span alweer verloor.