Найти книгу: "Een glas dooswit"


Een glas dooswit Een glas dooswit

Автор: Linette Retief

Год издания: 0000

Linette Retief, bekroonde advertensie kopieskrywer, steek haar trots in haar sak en betree die wereld van skuldberading. Sy maak ook nadere kennis met twee-minuut noedels … ’n Aksie-avontuur waar Linette as enkelma-verbruiker haar vrou moet staan teen verbruikerslandmyne. Die verhaal van hoe sy in die skuld beland het en hoe sy stadig maar seker weer besig is om daar uit te ontsnap sal lesers nie net vermaak nie, maar is ook prakties en vol nuttige wenke