Die verdwyning van Billy Katz
Автор: Chris Karsten
Год издания: 0000
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangese word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het ’n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik vir die vier linkervoete wat in ’n Checkers-sak in die Botaniese Tuin gevind is? Lou is bereid om Ella met haar voetesaak te help. Maar, soos sy alte goed weet, is niks in die lewe verniet nie . . . En aantreklike Lou Pepler, met ’n voorliefde vir beetsap en sampioene (nie net die gewone eetbare soort nie), is ook ’n man vol geheime.
Billy Elliot
Автор: Melvin Burgess
Год издания:
Billy Elliot elab vaesuses vaevlevas Yorkshire’i soekaevanduslinnas. Tema isa tahab, et poiss opiks poksimist nagu temagi, kuid Billyl on muud motted. Saanud innustust kohalikult opetajalt, on ta votnud nouks sootuks teistsuguse tuleviku poole tantsida. Melvin Burgess on Lee Halli originaalkasikirja alusel kirjutatud romaanis tabanud suureparaselt nii filmi kui ka muusikali hinge.