Найти книгу: "Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal"


Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Автор: Группа авторов

Год издания: 0000

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poesiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe poesiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word deurgaans na die poesiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening van die gedigte vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poesie. • ’n Volledige bespreking van die gedig in konteks. • Gedigontledings volgens poetiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae. • Literere opstel by sommige gedigte. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Huistaal, die goedgekeurde voorgeskrewe poesiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za [HYPERLINKED].
The Makers of Modern Rome, in Four Books The Makers of Modern Rome, in Four Books

Автор: Маргарет Олифант

Год издания: 


The Judgment Books The Judgment Books

Автор: Эдвард Бенсон

Год издания: 


Hymns from the Greek Office Books Hymns from the Greek Office Books

Автор: John Brownlie

Год издания: 


The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889 The Alden Catalogue of Choice Books, May 30, 1889

Автор: Alden John Berry

Год издания: 


The Expositor's Bible: The Books of Chronicles The Expositor's Bible: The Books of Chronicles

Автор: Bennett William Henry

Год издания: