Найти книгу: "Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leerderboek vir Huistaal"


Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leerderboek vir Huistaal Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leerderboek vir Huistaal

Автор: Группа авторов

Год издания: 0000

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, in ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek. Geniet ’n piekfyn leerervaring! KABV-geskik.
Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK) Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930) Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Автор: Martlie Jordaan

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: