Найти книгу: "Kinders wat moor"


Kinders wat moor Kinders wat moor

Автор: Andre le Roux

Год издания: 0000

Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n «goeie» huis … Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron … Andre le Roux kyk na die kind agter die opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie … Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.
Kinderstarken - Kinder starken Kinderstarken - Kinder starken

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Das gro?e Buch der Kinderspiele Das gro?e Buch der Kinderspiele

Автор: Michael Holtmann

Год издания: 


Als Kindersoldat in Auschwitz. Die Geschichte einer Klasse Als Kindersoldat in Auschwitz. Die Geschichte einer Klasse

Автор: Thomas Gnielka

Год издания: 


Kinderstarkende Padagogik in der Grundschule Kinderstarkende Padagogik in der Grundschule

Автор: Susanne Miller

Год издания: 


Praxis Kinderstimmbildung Praxis Kinderstimmbildung

Автор: Andreas Mohr

Год издания: